<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>84</tempo>
<lyrics>[V1]
. E
 Daar's 'n bord wat by my voordeur hang
.   E
 vasgemaak met bloudraad en tang:
. A                                E
 &quot;Ek en my huis, ons sal die Here dien&quot;

[V2]
.       E
 By my lapa-braai is daar 'n bordjie op:
.         E
 &quot;Los die slaai, sit jou voete op&quot;
. A                                E
 &quot;Ek en my huis, ons sal die Here dien&quot;

[P1]
.        B
   Ek behoort aan 'n kerk, sonder dak of mure
.   A
   Ons staan sterk, steek aan die vure
.       B
   Die kerk van Christus is ek en jy
.        A
   Waar twee of drie by mekaar is,
.   B
   Daar is Hy

[C1]
.           E
   Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis
.           A
   Sal ons elke dag die Here prys
.          E                 C#m
   Ons is kerk van Christus, almal sien:
.            C#m               B
   &quot;Ons is huise wat die Here dien&quot;

[C2]
.           E
   Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis
.           A
   Sal ons elke dag die Here prys
.          E                  C#m
   Ons is kerk van Christus, almal sien:
.          C#m                 B
   &quot;Ons is huise wat die Here dien&quot;

[B1]
.   A
   God is oral, God is Gees
.  E
   Hy is hier, ons het niks te vrees
.      B
   Hy woon in jou, Hy woon in my
.      E
   Hy woon in die liggaam wat Hom belei

[B2]
.   A
   God is oral, prys Sy Naam
.   E
   Kom ons loof en prys Hom saam
.      F#m
   Al woon ek hier en jy woon daar
.   B
   Hy verbind ons aan mekaar

[C3]
.           E
   Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis
.           A
   Sal ons elke dag die Here prys
.          E                 C#m
   Ons is kerk van Christus, almal sien:
.          C#m                 B
   &quot;Ons is huise wat die Here dien&quot;

[V3]
.  A      E     B
 Huise, huise, huise
.              E
 wat die Here dien (x2)
.    E
 Ja ons is
.  A     E      B
 Huise, huise, huise
.              E
 wat die Here dien

[P2]
.  (A  E  B  A  E) (A E  B A E)
   (Mondfluitjie tus__senspel)

[B3]
.   A
   God is oral, God is Gees
.  E
   Hy is hier, ons het niks te vrees
.      B
   Hy woon in jou, Hy woon in my
.      E
   Hy woon in die liggaam wat Hom belei

[B4]
.   A
   God is oral, prys Sy Naam
.   E
   Kom ons loof en prys Hom saam
.      F#m
   Al woon ek hier en jy woon daar
.   B
   Hy verbind ons aan mekaar

[C4]
.           E
   Hier by N.G. Kruin, van huis tot huis
.           A
   Sal ons elke dag die Here prys
.          E                 C#m
   Ons is kerk van Christus, almal sien:
.          C#m                 B
   &quot;Ons is huise wat die Here dien&quot;

[V4]
.  A      E     B
 Huise, huise, huise
.              E
 wat die Here dien (x2)
.    E
 Ja ons is
.  A     E      B
 Huise, huise, huise
.              E
 wat die Here dien

[P3]
.   (A E B  A E) (A E  B A E)
   (Mondfl__uit__jie)__</lyrics>
<title>Huise wat die Here dien</title>
<key>E</key>
<author>Philip Moolman</author>
</song>